Doopwense vir Dian

Dian,

Sprei jou vlerke, die wereld le en wag.

Vierkante kilometers vol geluk, opwinding
en vreugde is op jou horison elke dag.

Met God as jou baken en jou familie aan jou sy
kan jy jou wildste drome vermag.

Leef in die Here se liefde, hy is jou rots en hy, alleen,
gee jou krag!

5 Julie 2014

Comments

Popular Posts